John Huston

John Huston
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam John Marcellus Huston
Geboorte (1906-08-05)5 Augustus 1906
Sterfte 28 Augustus 1987 (op 81)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Anjelica Huston
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1930–1987
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Huston (5 Augustus 1906 – 28 Augustus 1987) was 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Treasure of the Sierra Madre (1948), Key Largo (1948), The African Queen (1951), en Chinatown (1974).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy